|
2015 |
1st Kind |
2de Kind |
3de Kind |
|
Voldag |
R2120 per maand |
15% Aflsag |
30% Aflsag |
|
Halfday |
R1800 per maand |
15% Aflsag |
30% Aflsag |
|
Naskool Gr 'RR' en 'R' |
R850 per maand |
R850 per maand |
R850 per maand |
|
Naskool Gr 1 tot Gr 3 |
R1060 per maand |
R1060 per maand |
R1060 per maand |
|
2016 |
1st Kind |
2de Kind |
3de Kind |
|
Voldag |
R2250 per maand |
15% Aflsag |
30% Aflsag |
|
Halfday |
R1910 per maand |
15% Aflsag |
30% Aflsag |
|
Naskool Gr 'RR' en 'R' |
R900 per maand |
R900 per maand |
R900 per maand |
|
Naskool Gr 1 tot Gr 3 |
R1125 per maand |
R1125 per maand |
R1125 per maand |
Notes:
Halfdag is net tot 14h00
Naskool:
GRAAD 'RR' en ‘R’
- Kinders wat in graad 'RR' en ‘R’ is kan gehuisves word by Wikkelvoetjies Naskool. Die diens wat ons offer is soos volg;
- Ouers kan die kind vroegoggend by ons aflaai.
- Ons sorg dat die kinders na die Laerskool geneem word.
- Om 13h00, gaan ons die kinders by die Laerskool haal.
- Ons voorsien middag happietyd.
- Hulle bly dan by Wikkelvoetjies totdat hul ouers hulle kom afhaal.
GRAAD 1 tot 3
- Kinders wat in graad 1 tot 3 is kan gehuisves word by Wikkelvoetjies Naskool. Die diens wat ons offer is soos volg;
- Ouers kan die kind vroegoggend by ons aflaai.
- Ons sorg dat die kinders na die Laerskool geneem word.
- Na skool, gaan ons die kinders by die Laerskool haal.
- Ons voorsien middag happietyd.
- Die kinders doen hul huiswerk onder toesig.
- Hulle bly dan by Wikkelvoetjies totdat hul ouers hulle kom afhaal.
Skoolfooi sluit in:
Ontbyt en middagete insluitende ‘n koeldrank .
Middag Happietye insluitende ‘n koeldrank.
Alle toiletware.
Alle instappies/opvoedkundige praatjies.
Inskrywingsfooi:
-R600 Admin fooi is betaalbaar by inskrywing van u kleuter
Algemeen:
Alle skoolfooie is betaalbaar voor of op die 7de van elke maand.
Skoolfooie is vooruitbetaalbaar.
Skoolfooie is betaalbaar oor die volle twaalf maande.
10% afslag word toegestaan vir skoolfooie wat in Januarie vir die jaar vooruit betaal word.
‘n Admin fooi van R20 sal gehef word op kontant betalings sovel as laat betalings. Geen Tjeks word aanvaar nie. Weens sekuriteit verkies ons EFT’s.
Geen buitemuurse aktiwiteite fooie mag by die skool inbetaal word nie, maar wel direk in die betrokke aktiwiteit se rekening.
Ontmoet ons Span
